Klein hartjies sal absoluut mal wees oor hierdie
water-vingerverf-boeke! Kinders word op ’n Geesvervulde avontuur
geneem terwyl hulle bekende stories en die bladsye met water
inkleur om die prettige illustrasies te laat verskyn. Met Die
Skepping – ’n water-vingerverf-boek hou die pret nooit op nie en
ma's kan verseker wees daar is geen gemors nie. Maak net ’n
bekertjie vol water, laat jou kinders hulle vingers daarin druk en
begin oor die bladsy verf sodat die prentjie kan verskyn. Sodra die
bladsy droog is, verdwyn die prentjie en kan die kleingoed van
vooraf begin. Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Creation
– A Finger Waterpaint Doodle Book.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!