Books > Christianity > Christian Religious Experience
|
Not currently available
12 Sleutels Tot Geestelike Groei (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R189
Discovery Miles 1 890
You Save: R40
(17%)
|
|
12 Sleutels Tot Geestelike Groei (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R229
Loot Price R189
Discovery Miles 1 890
You Save R40 (17%)
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Baie gelowiges hunker na ’n inniger verhouding met God en wil graag
geestelik meer groei. Vier bekende outeurs span in hierdie Bybelstudie
saam om vir gelowiges 12 Skrifbeginsels te gee wat ons geloofslewe moet
kenmerk.
12 sleutels tot geestelike groei bestaan uit 12 afdelings wat elkeen
fokus op een waarheid rakende geestelike groei wat begin met ’n “G”.
Die 12 afdelings is elkeen onderverdeel in 3 hoofstukke sodat daar in
totaal 36 studies is. Elkeen van die onderskeie outeurs het oor 3 van
die 12 waarhede geskryf.
12 sleutels tot geestelike groei sal lesers help om die groot waarheid
van God in lewens te laat realiseer. Dit is ideaal vir persoonlike
studie, maar is so saamgestel dat ’n mens groter waarde daaruit sal kry
as dit as ’n handboek gebruik word vir kleingroepe. Die bespreking in
die kleingroepe sal ’n dieper verstaan van die kenmerke en geestelike
groei meebring.
Met die deurwerk van 12 sleutels tot geestelike groei sal die leser
wonderlike groei en geestelike verryking ervaar. Dit sal die leser
aanmoedig om die Woord beter te leer ken en meer vrug te dra in die
koninkryk.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.