0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Bestem Tot Geestelike Groei (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R155
Discovery Miles 1 550
You Save: R25 (14%)
Bestem Tot Geestelike Groei (Afrikaans, Paperback): Dirkie van der Spuy

Bestem Tot Geestelike Groei (Afrikaans, Paperback)

Dirkie van der Spuy

 (sign in to rate)
List price R180 Loot Price R155 Discovery Miles 1 550 You Save R25 (14%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Elke mens is bestem om geestelik te groei.

In hierdie hersiene uitgawe stip Dirkie van der Spuy die pad uit na geestelike volwassenheid. Hy beskryf die mylpale op hierdie pad in eenvoudige maar lewensveranderende taal en wys onder meer op die belangrikheid van geestelike wedergeboorte, vervulling met die Heilige Gees, God se Woord, getuienis, gehoorsaamheid, diensbaarheid, en innerlike genesing. Elke hoofstuk word gevolg deur vrae vir individuele oordenking of groepbespreking.

Ontdek die waarhede wat jou sal lei op 'n groeipad na ʼn dieper verhouding met God. Ontdek die volheid van die vervulling, geestelike rykdom, en roeping wat God vir jou bestem het.

Oor die Outeur

Dirkie van der Spuy is die outeur van verskeie Boeke, hy was leierpredikant van Moreletapark gemeente vir 25 jaar en is tans die uitvoerende direkteur van die Moreletapark Assosiasie (mpa). Die mpa fokus op die ondersteuning en opbou van leiers en gemeentes. Hierdie nie-winsgewende organisasie se visie is om te help om groeiende dinamiese kerkgemeenskappe in Suid-Afrika en oor die hele węreld tot stand te laat kom.

General

Imprint: Struik Christian Media
Country of origin: South Africa
Release date: 2016
Authors: Dirkie van der Spuy
Dimensions: 223 x 152 x 15mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 240
ISBN-13: 978-1-4153-3250-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4153-3250-9
Barcode: 9781415332504

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners