0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Groei Geestelik Deur Kleingroepe (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R29
Discovery Miles 290
You Save: R103 (78%)
Groei Geestelik Deur Kleingroepe (Afrikaans, Paperback): Dirkie van der Spuy

Groei Geestelik Deur Kleingroepe (Afrikaans, Paperback)

Dirkie van der Spuy

 (sign in to rate)
List price R132 Loot Price R29 Discovery Miles 290 You Save R103 (78%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Daar is ’n baie groot aanvraag na meer inligting en goeie toerusting vir die suksesvolle inrig en funksionering van kleingroepe. Oral ontdek Christene hoe wonderlik dit is om saam met ander gelowiges gereeld in ’n kleingroep saam te kom. Kleingroepe is in die hart van God. Al meer kerke en gemeentes ontdek die seën van kleingroepe. Dit is deel van sy plan vir die organisasie, die opbou en die uitbreiding van sy kerk. In Geestelike groei deur kleingroepe vertel Dirkie van der Spuy van al die seën wat omgeegroepe in Moreletapark-gemeente gebring het en hoe elke ander gemeente met geloof en oortuiging opgeroep kan word om God te vertrou om ware koinonia in hulle kerke te herstel. Kleingroepe in gemeentes kan uiteindelik die basis vir gemeentegroei en herlewing wees. Hierdie boek is bedoel om te help voorsien aan die behoefte aan toerusting, om leiers te help om groepe effektief te laat funksioneer en lidmate te help om die volle seën van kleingroepe te beleef.

General

Imprint: Struik Christian Books
Country of origin: South Africa
Release date: December 2014
Authors: Dirkie van der Spuy
Dimensions: 224 x 154 x 13mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 199
ISBN-13: 978-1-4153-3096-8
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4153-3096-4
Barcode: 9781415330968

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners