0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Special features > Short stories

Buy Now

Van Ruacana Tot Rosh Pinah (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R163
Discovery Miles 1 630

Van Ruacana Tot Rosh Pinah (Afrikaans, Paperback)

Doc Immelman

 (sign in to rate)
Loot Price R163 Discovery Miles 1 630

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

In hierdie versameling vermaaklike rubrieke skryf Doc Immelman oor 'n wonderlike wereld van kameeldorings, rooi duine, leeus, narras, mahangu, kampvure en biltong. Terwyl hy met heimwee terugdink aan die ou Suidwes, kosbare raad aan jagters gee, sonderlinge karakters in herinnering roep en die natuurskoon van Suidelike Afrika op treffende wyse besing, skiet sy rubrieke nie aan humor te kort nie. Soos wanneer hy plaashekke dokumenteer en bevind dat die welbekende – en welgehate – konsertinahek, oftewel die smoelslaner, deur die duiwel geprakseer en deur Saddam Hoessein geďmplementeer is om die siele van goeie Christenmense te versondig. Maar met baie dinge het Doc Immelman vrede. 'Net solank die jagseisoen in die winter open en die kabeljou volgende naweek begin loop.'

General

Imprint: Protea Boekhuis
Country of origin: South Africa
Release date: 2011
Authors: Doc Immelman
Dimensions: 213 x 138 x 11mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 196
ISBN-13: 978-1-86919-436-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
Books > Fiction > Special features > Short stories
Books > Afrikaans > Fiksie
LSN: 1-86919-436-5
Barcode: 9781869194369

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners