0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational

Buy Now

Vind Uit! Ingenieurswese (Paperback) Loot Price: R112
Discovery Miles 1 120
You Save: R18 (14%)

Share your images

Vind Uit! Ingenieurswese (Paperback)

Linda Roos, Lydia du Plessis

Series: Vind Uit!

 (sign in to rate)
List price R130 Loot Price R112 Discovery Miles 1 120 You Save R18 (14%)

Bookmark and Share

Expected dispatch within 5 - 13 working days

Wat wil jy graag uitvind?

Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!

Daar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:

Wetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.

Ingenieurswese

Ontdek die fassinerende wreld van ingenieurswese. Vind uit hoe konsepte soos hefbome, katrolle, wiele en asse werk, en hoe tegnieke mettertyd verander en ontwikkel het. Ontdek asemrowende ingenieursprestasies regdeur die geskiedenis, van koetse uit Antieke Egipte tot die bou van die Eiffeltoring - en vind meer uit oor die ingenieurs wat dit gebou het. Hierdie boek dek onderwerpe soos stoomenjins, vuurpyltegnologie, vliegmasjiene, bre, geboue, robotte en veel meer.

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Series: Vind Uit!
Release date: 2019
Translators: Linda Roos • Lydia du Plessis
Dimensions: 240 x 186 x 7mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 64
ISBN-13: 978-0-7993-8975-3
Categories: Books > Children's & Educational > General
Promotions
LSN: 0-7993-8975-7
Barcode: 9780799389753

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners