0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Humanities > Religious education / world faiths > Christianity > The Bible

Not currently available

Jesus - die beste vriend ooit vir meisies - Vir amper-tieners wat Jesus beter wil ken en liefhe (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R58
Discovery Miles 580
You Save: R12 (17%)
Jesus - die beste vriend ooit vir meisies - Vir amper-tieners wat Jesus beter wil ken en liefhe (Afrikaans, Paperback):...

Jesus - die beste vriend ooit vir meisies - Vir amper-tieners wat Jesus beter wil ken en liefhe (Afrikaans, Paperback)

Elizabeth George

 (sign in to rate)
List price R70 Loot Price R58 Discovery Miles 580 You Save R12 (17%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Ons almal het 'n vriend nodig op wie ons kan vertrou, en Jesus is die beste vriend ooit. In haar boek Jesus - die beste vriend ooit vir meisies ondersoek Elizabeth George 10 maniere waarop ampertiener-meisies elke dag soos Jesus kan leef, en leer hulle belangrike karaktereienskappe soos: Selfvertroue om te wees wie hulle is; Getrouheid sodat ander hulle kan vertrou; Fokus om hulle doelwitte te bereik; Vriendelikheid wat ander mense aantrek; Genade om ander se foute te vergewe. In Jesus - die beste vriend ooit vir meisies sal meisies met behulp van eenvoudige selfstudie-vrae ontdek hoe Jesus hierdie karaktertrekke elke dag in sy aardse lewe uitgeleef het en hoe hulle dit ook in hul eie lewe kan doen. Hulle sal leer wat 'n goeie vriende Jesus vir hulle is en hoe om net so 'n goeie vriend vir ander te wees. Ook beskikbaar in Engels onder titel You Always Have a Friend in Jesus for Girls.

General

Imprint: Harvest House Publishers,U.S.
Country of origin: United States
Release date: October 2018
Authors: Elizabeth George
Dimensions: 203 x 133 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 136
ISBN-13: 978-1-4316-2003-6
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Humanities > Religious education / world faiths > Christianity > The Bible > General
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Christianity > Christianity For Kids & Teens
LSN: 1-4316-2003-3
Barcode: 9781431620036

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners