In hierdie knap versameling literere essays le die skrywer nie net
verbande tussen tekste uit die Afrikaanse en Nederlandse
letterkunde nie, maar ook tussen die letterkunde en ander
kunsvorme: meer bepaald die musiek en die skilderkuns. Vir die
student en die liefhebber-leser bewys Elsa Nolte in haar
weldeurdagte en uistekend gestruktureerde essays hoe die rykdom van
die literere teks nie deur ’n eenmalige leesoefening ontsluit kan
word nie, maar dat 'n mens as leser “beloon” word in die mate
waarin jy jouself as geoefende en ervare leser teenoor die teks
stel.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!