In tye van onsekerheid en verandering, is die veiligste plek vir
jou toekoms as dit in jou eie hande le. Baie Suid-Afrikaners wil
graag entrepreneurs word, maar hulle is nie altyd seker waar om te
begin nie. Entrepreneurskap hou baie geleenthede in, maar daar is
ook slaggate wat jy moet vermy om seker te maak jy kry die beste
uit jou nuwe besigheid. Begin jou eie besigheid het ten doel om vir
jou, die kleinsake-eienaar, die essensiele raad te gee wat jy nodig
het om in jou entrepreneursonderneming te slaag sonder om van duur
konsultante gebruik te maak. Die boek is kort en ter sake, en
voorsien praktiese inligting oor hoe om jou besigheid doeltreffend
te bedryf.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!