0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Humanities > Religious education / world faiths > Christianity > The Bible

Not currently available

Leef vir Jesus - 'n Avontuurlike Ontdekking van die Vrug van die Gees (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R42
Discovery Miles 420
You Save: R8 (16%)

Leef vir Jesus - 'n Avontuurlike Ontdekking van die Vrug van die Gees (Afrikaans, Paperback)

Ewald Van Rensburg

 (sign in to rate)
List price R50 Loot Price R42 Discovery Miles 420 You Save R8 (16%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

’n Avontuurverhaal wat kinders leer van die vrug van die Gees en hoe om dit elke dag uit te leef.

Die tweeling Chris en Joy is op ’n nuwe missie! Saam met Gracie, hulle beagle, gaan hulle op ongelooflike avontuurreise om meer van die vrug van die Gees te leer.

Soos in Skyn vir Jesus, ontdek Chris en Joy ’n geheime deur na die land van Lig. In hierdie land word hulle op verskeie tydsreise geneem waar hulle bekende mense en Bybelfigure ontmoet wat vir hulle alles oor die vrug van die Gees leer. Deur liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing uit te leef, lei hulle ’n hele bende boelies na Jesus en maak baie nuwe vriende.

In Leef vir Jesus ontdek 8- tot 12-jariges saam met die wit duif, die leeu en die vriendelik Man hoe om hulle geloof prakties uit te leef in dié fantasieverhaal. Aktiwiteite agter in die boek help hulle om die liefdesbeginsels in die boek toe te pas deur die afdelings “oordink dit”, “leer dit”, “lees dit”, “doen dit” en “bid dit”.

General

Imprint: Christian Art Publishers
Country of origin: South Africa
Release date: November 2018
Authors: Ewald Van Rensburg
Dimensions: 210 x 148 x 8mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 112
ISBN-13: 978-1-4316-2114-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Humanities > Religious education / world faiths > Christianity > The Bible > General
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Christianity > Christianity For Kids & Teens
LSN: 1-4316-2114-5
Barcode: 9781431621149

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners