SPOKE BESTAAN NIE.
MOET DUS NIE BANG WEES NIE.
HULLE KAN JOU NIKS DOEN NIE.
MAAR WEET HÚLLE DIT?
Warno Alberts is onder die indruk dat hy 'n nuwe begin kan maak ná sy
ontmoetings met spoke in Spooksoeker # 1. Ongelukkig is dit nie sy lot
nie. Sy pad kruis weer met 'n reeks geheimsinniges en spoke. Nie net
kom hy van aangesig tot aangesig met die berugte spookmeisie van
Uniondale, die geheimsinnige man in swart, en die grusame bruid nie,
maar hy ontdek ook die ander spooksoeker ...
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!