0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

5 Tale Van Die Liefde - 'n Bybelstudie (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R24
Discovery Miles 240
You Save: R5 (17%)
5 Tale Van Die Liefde - 'n Bybelstudie (Afrikaans, Paperback): Gary Chapman

5 Tale Van Die Liefde - 'n Bybelstudie (Afrikaans, Paperback)

Gary Chapman

 (sign in to rate)
List price R29 Loot Price R24 Discovery Miles 240 You Save R5 (17%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

7 studies oor die 5 liefdestale wat wereldwyd 'n positiewe impak op huwelik het. In 2017 is Gary Chapman se boek The 5 Love Languages al vir 25 jaar ’n New York Times-topverkoper. Duisende paartjies kan getuig van die lewensveranderende invloed wat die boek, wat al in 50 tale vertaal is, op hulle verhoudings gehad het. Die inhoud van hierdie gewilde boek is nou verwerk in ’n Bybelstudie, Vyf tale van die liefde – ’n Bybelstudie. In 7 weke openbaar die studie die verskillende maniere waarop mense hulle liefde uitdruk en bied ook die sleutel om mekaar se unieke behoeftes te verstaan. Met behulp van Skrifstudie, besprekingsvrae en praktiese wenke sal lesers ontdek dat indien hulle die regte beginsels toepas en mekaar se regte liefdestaal aanleer, hulle onbeskryflike bevrediging en vreugde in hulle huwelik sal ervaar omdat hulle werklik sal weet hoe om hulle liefde uit te druk en geliefd te voel. Agter in die Bybelstudie is daar ook handige riglyne vir groepleiers wat hulle voor en tydens sessies sal help. Vyf tale van die liefde – ’n Bybelstudie sal ’n lewenslange positiewe impak maak op huwelike.

General

Imprint: Christian Media Publishing
Country of origin: South Africa
Release date: 2018
Authors: Gary Chapman
Dimensions: 229 x 190 x 7mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 105
ISBN-13: 978-1-4316-1801-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4316-1801-2
Barcode: 9781431618019

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners