0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Humanities > History

Buy Now

Die Antwoord-Reeks Graad 10 geskiedenis 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R176
Discovery Miles 1 760
You Save: R13 (7%)
Die Antwoord-Reeks Graad 10 geskiedenis 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback): Geoff Olivier

Die Antwoord-Reeks Graad 10 geskiedenis 3 in 1 KABV studiegids (Afrikaans, Paperback)

Geoff Olivier

Series: Die Antwoord-Reeks

 (sign in to rate)
List price R189 Loot Price R176 Discovery Miles 1 760 You Save R13 (7%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

Hierdie waardevolle studiegids, gebaseer op die KABV-kurrikulum, dek 6 onderwerpe, en sluit vir elke onderwerpdie volgende in: Omvattende Notas, Sleutelterme & Tydlyne, Vrae & Opstelle en Vrae & Opstelle se Antwoorde plus: Eksamenvraestelle en Memo痴. Hierdie boek is 地 deeglik bewese weergawe van die tydperke en kulture wat deur die Graad 10 Geskiedeniskurrikulum gedek word. Baie foto痴 en uittreksels word gebruik om aan gebeure konteks te gee en die vak meer toeganklik te maak. Die sleutelterme en tydlyne bied maklike verwysing vir elke onderwerp. 地 Wye verskeidenheid brongebaseerde en opsteltipe vrae word verskaf en die volledige antwoorde en modelopstelle illustreer die vaardighede wat leerders moet kan bemeester, baie duidelik. Hierdie boek is 地 waardevolle hulpmiddel om 地 goeie begrip van die Geskiedeniskurrikulum te vestig. Onderwysers kan 地 gratis voorstellings-CD aanvra wat saam met hierdie boek in die klaskamer gebruik kan word. Hierdie CD wys ook vir leerders hoe breinkaarte gebruik kan word om sleutelinhoud op te som. Dieselfde materiaal kan ook van die webtuiste afgelaai word.

General

Imprint: The Answer
Country of origin: South Africa
Series: Die Antwoord-Reeks
Release date: November 2016
Authors: Geoff Olivier
Dimensions: 205 x 295 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback
ISBN-13: 978-1-920297-98-5
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Humanities > History > General
Books > Children's & Educational > Life skills & personal awareness, general studies > Learning & study skills > General
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > The Answer Series
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 10 > History
Books > Academic & Education > Primary & Secondary Education > Grade 10 > Life Skills
LSN: 1-920297-98-7
Barcode: 9781920297985

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners