0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Die Trouboek (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R80
Discovery Miles 800

Die Trouboek (Afrikaans, Paperback)

Gretha Wiid

 (sign in to rate)
Loot Price R80 Discovery Miles 800

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Alles wat julle nodig het om die perfekte troudag én huwelik te verseker. Skep moed, julle is nie alleen nie!

Julle is verloof! En droom saam oor die dag wanneer julle uiteindelik man en vrou gaan word. Alles is perfek ... totdat julle besef wat alles gedoen moet word en hoeveel dit gaan kos!

Skielik stry julle oor wie genooi moet word en is jy ongelukkig omdat jy nie meer jou droomrok kan kry nie, want liefie sę dit is te duur! Kort voor lank stry julle oor elke aspek van die troue; julle verhouding ly daaronder en jy wonder of dit hoegenaamd die regte besluit was om verloof te raak.

Gretha Wiid is ’n kenner as dit by verhoudings kom, en berei julle voor vir die getroude lewe, hoe om te kommunikeer, verskille te hanteer, mekaar spasie te gee en om jou identiteit te behou.

Yolandé Edelinksi weet van troukoors en hoe om die perfekte troue in 52 weke te beplan en seker te maak jy het alles betyds in plek van die perfekte trourok, fotograaf en selfs die kleinste geskenkies.

Die week-vir-week-beplanning sluit in:

• Hoe om die begroting op te stel

• Kies die beste fotograaf

• Kleurskemas en temas

• Gastelyste en tafelplasings

• Heildronke om in te stel

• Uitnodigings en skryfbehoeftes

General

Imprint: Carpe Diem
Release date: March 2016
Authors: Gretha Wiid
Dimensions: 184 x 149 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 143
ISBN-13: 978-1-4322-0286-6
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4322-0286-3
Barcode: 9781432202866

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners