HOU OP DROOM ... KRY DIE LEWE WAT JY WIL HÊ!
Hoeveel beplanning doen jy om gelukkig te wees?
Die daaglikse ‘doen-my-nou, doen-my-gou’ dinge hou jou so
besig, dat die res van jou lewe aan die kortste end trek. Dalk weet
jy nie meer wie jy regtig is, waarvoor jy staan en wat jy wil bereik
nie ...
’N LEWE WAAROOR JY MAL IS sal jou begelei om antwoorde
te vind op die regte vrae soos ...
• Is ek met elke aspek van my lewe in ’n goeie rigting op koers?
• Hoe kan ek my tyd beter bestuur en meer produktief wees?
• Hoe oorleef ek die krisisse wat oor my pad kom?
• Wat gaan mense van my sê op my begrafnis?
Kry jouself in rat vandag nog!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!