Met kwessies rondom die wording van Afrikaans in al sy historiese
varieteite, lewer Heinrich Grebe in Op die keper beskou - oor die
ontstaan van Afrikaans 'n kritiese ontleding, samevatting en
verwerking van verskillende standpunte en gegewens oor Afrikaans as
taal. Inhoud: Ontstaansteoriee oor Afrikaans; vroee en nuwer
standpunte oor Afrikaans; historiese juistheid en teoretiese
status; standaard afrikaans en die konstruksie van identiteit
Hierdie is die vierde boek in die Talatala-reeks.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!