Helene de Kock Keur 2 bevat drie liefdesverhale wat bymekaar
aansluit. In Man van kaliber ontdek Jessica Theron uiteindelik dat
’n mens se volmaaktheid juis sy menslikheid openbaar. Wie is die
keiser wat Jessica se hart gaan wen? In Vrou van formaat is Danika
Roux terug uit Frankryk en sy is vies vir mans. Mooi het finaal vir
haar ’n vloekwoord geword. In Mense van faam word Debora Richter
teen haar wil ingetrek by die Mynhard-familie. Theron het diepte en
Kieron is te enigmaties om te peil.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!