|
Books > Fiction > General & literary fiction
|
Not currently available
Inspirasie-Omnibus - Kruispad vir Kara & Engel op die drumpel (Paperback)
Loot Price: R249
Discovery Miles 2 490
You Save: R91
(27%)
|
|
|
Inspirasie-Omnibus - Kruispad vir Kara & Engel op die drumpel (Paperback)
(sign in to rate)
List price R340
Loot Price R249
Discovery Miles 2 490
You Save R91 (27%)
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Helene de Kock se eerste Inspirasie-omnibus is nou beskikbaar, met twee
lekker verhale: Kruispad vir Kara en Engel op die drumpel.
Kruispad vir Kara: Kara Geertse is Tukkies se skatryk joolprinses met
die wêreld aan haar voete. Dan sterf haar pa en sy en haar ma word
sonder 'n sent gelos. Sy staan voor 'n kruispad, en sy is sielalleen.
Wat, of wie, gaan haar help om staande te bly? Kruispad vir Kara is 'n
roerende liefdesverhaal wat jou weer hoop vir die lewe en die liefde
sal gee.
Engel op die drumpel: In Huis Exodus geld net een reël: moenie jou
probleme myne maak nie. Marli Jooste ontdek dit sommer met haar
aankoms. Sy word heen en weer gesleur tussen dit wat sy nog altyd geglo
het en nuwe, opwindende dinge. Totdat Marli op 'n dag moet besluit oor
die lewe of die dood. 'n Storie van liefde en die hoop wat nooit
beskaam nie.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.