RSG amptelike publikasie. Die eerste van sy soort in Afrikaans
gebaseer op die nou 18 jaar weeklikse radio program oor
sterrekunde, baanbrekers in sterrekunde, groot teleskope en
ruimteteleskope. Heelal; teleskope; sterre; planete en onlangse
ontdekkings in die heelal. Diepruim navorsing, sterrekunde in
Suid-Afrika (die rol van teleskope soos SALT en SKA). Een van RSG
se gewildste programme!. Bydraers is wereldbekende figure in
hierdie area, o.a. Dr Japie van Zyl van NASA - die Amerikaanse
buiteruim agentskap. Hy kom spesiaal SA toe vir die bekendstelling.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
Wonderlike boek oor Sterre, Planete en die Wetenskap
Fri, 21 Feb 2020 | Review by: Prof. dr. Ewert Kleynhans
Sterre & Planete – Deur Hennie Maas e.a.
Goeie boek. Wat ʼn aangename verrassing. Lees maklik en baie interessant. Bevat ook praktiese inligting. Sterrekunde betrek al die vakgebiede van die wetenskap en is daarom ʼn goeie studieveld om te bestudeer. Die boek is ʼn aanwins vir enige persoon wat belangstel in die wetenskap.
Did you find this review helpful? Yes (0) | No (0)