0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Hoe Om God Se Stem Te Hoor - 10 Stappe Na God Se Plan Vir Jou Lewe (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R86
Discovery Miles 860
You Save: R14 (14%)
Hoe Om God Se Stem Te Hoor - 10 Stappe Na God Se Plan Vir Jou Lewe (Afrikaans, Paperback):

Hoe Om God Se Stem Te Hoor - 10 Stappe Na God Se Plan Vir Jou Lewe (Afrikaans, Paperback)

 (sign in to rate)
List price R100 Loot Price R86 Discovery Miles 860 You Save R14 (14%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Wat is my doel? Het God regtig ’n plan vir my lewe? Ons het almal al hierdie vrae gevra Baie mense strompel maar net voort deur die lewe en vind toevallig die antwoorde daarop.

Hierdie boek sal jou help om uit te vind wat die doel van jou bestaan is. Die stappe wat in hierdie bladsye uiteengesit word sal jou leer hoe om God se stem te herken wanneer Hy met jou praat oor jou doel, maak nie saak in watter lewenstadium of loopbaan jy jou bevind nie. In Hoe om God se stem te hoor sal jy ontdek:

• Hoe jy God se wil kan ken

• Wanopvattings oor hoe jy weet wat God se wil is

• Hoe God met ons praat

• Hoe om jou gawes en talente te ontdek

• Watter krag daar is in oorgawe

Hoe om God se stem te hoor is ideaal vir jongmense, enigeen wat pas klaar gestudeer het, asook mense wat gevestigde loopbane het maar hul lewensdoel wil herdefinieer en groter duidelikheid wil hê oor God se plan vir hulle lewe.

General

Imprint: Struik Christian Media
Release date: May 2017
Format: Paperback
Pages: 144
ISBN-13: 978-1-4153-3722-6
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4153-3722-5
Barcode: 9781415337226

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners