0
Your cart

Your cart is empty

Books > Humanities > Religion & beliefs > General > Philosophy of religion

Not currently available

Die Dood en die Lewe Hierna - 59 Vrae Oor Wat Gebeur as 'n Mens Sterf (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R174
Discovery Miles 1 740
You Save: R95 (35%)

Die Dood en die Lewe Hierna - 59 Vrae Oor Wat Gebeur as 'n Mens Sterf (Afrikaans, Paperback)

Isak Burger

 (sign in to rate)
List price R269 Loot Price R174 Discovery Miles 1 740 You Save R95 (35%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Wat gebeur as ’n mens sterf?

Wat wag anderkant die dood? Is dit ’n reis na die onbekende of eerder ’n glorieryke, geestelike pelgrimstog waarna ons kan uitsien? As pastoor het ISAK BURGER die voorreg gehad om met baie mense te doen te kry wat voor die dood te staan gekom het. Hy het mense op hulle sterfbed besoek, begrafnisse waargeneem en families getroos wat oor geliefdes gerou het. In sulke tye het mense gewoonlik diep vrae oor die lewe ná die dood. Die dood en die lewe hierna is ’n kragtige en genesende geloofsgids oor die lewe ná die dood. Dit beskryf met groot verantwoordelikheid wat die Bybel oor die onderwerp sê, en verskaf antwoorde op die algemeenste vrae wat mense het oor kwessies soos naby-dood-ervarings, verassing, die vaevuur, die hemel en die hel. Dit sal jou op ’n geestelike reis neem en jou siening oor die lewe, die dood en die lewe ná die dood vir altyd verander.

ISAK BURGER se wysheid uit die Woord sal ook jou vrese oor die dood vervang met sekerhede oor die genade wat vir elkeen beskikbaar is. En as jy treur oor ’n geliefde wat dood is, sal jy getroos voel en weet: Eendag sien ons mekaar weer!

General

Imprint: Carpe Diem
Country of origin: South Africa
Release date: 2018
Authors: Isak Burger
Dimensions: 210 x 150 x 30mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 344
ISBN-13: 978-1-4322-0857-8
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > General > Philosophy of religion > General
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > General > Philosophy of religion > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4322-0857-8
Barcode: 9781432208578

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners