Lulu is 'n sagte hond wat onder harde omstandighede grootgeword
het. Na haar geboorte in 'n klein buitekamertjie word sy van
eienaar tot eienaar aangegee. In die proses ontmoet sy 'n klomp
vreemde kreature en beleef die een avontuur na die ander. Eindelik
vind Lulu 'n goeie huis by Ingie en Jack op die klein groenteplasie
Pampoenkop. Hier kry sy liefde, genoeg kos en speel van ligdag tot
saans laat saam met haar nuwe boeties en sussies. Maar dan gebeur
daar iets wat als kan verander... Van avontuur tot avontuur vind
Lulu Lerulu die dapperheid in haarself om te wys hoe 'n groot hart
in een hond klop.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!