Ed is al bykans twintig jaar lank 'n maatskappyman. Sy vrou het hom
gelos en hy is moeg vir sy werk, vir sy gefrustreerde ambisie as
skrywer, en veral vir die gevoel dat absoluut niks is soos dit moet
wees nie. Dit lyk vir hom meer en meer asof hy nie anders sal kan
as om drastiese stappe te doen nie ... Hierdie roman gaan
alkoholiste na die AA laat stroom; kantoorwerkers daardie gastehuis
in Waterval-Boven waaroor hulle droom, laat oopmaak; dit sal
verslind word soos ’n honger mens ’n bord Spur-chips met ’n lekker
sousie daaroor geniet. Veral vir bewonderaars van werkersklasromans
soos Somer II en Bright Lights, Big City, en kenners van
oopplankantore.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!