Wat maak jy as daar 'n alien in julle swembad land? Jy steek hom
weg, natuurlik! Want die bure gaan klik en dan gaan die weermag hom
kom haal en hom oopsny om te kyk hoe hy werk. En dit kan jy nie
toelaat nie, want hy's tog so oulik. En wat maak jy as jou ouma jou
vra om haar te help om 'n vampier in die graadeentjies se klas te
gaan vang? Jy gaan saam, natuurlik! Want dis nie elke dag dat jy
sal sien hoe jou ouma 'n knoffel-bazooka gebruik nie. Maar wat maak
jy as jy wil uitvind wat in die res van die stories aangaan?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!