0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Die Bybelroman - Lees die Bybel as Een Verhaal van Begin tot End (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe) Loot Price: R193
Discovery Miles 1 930

Die Bybelroman - Lees die Bybel as Een Verhaal van Begin tot End (Afrikaans, Paperback, Nuwe Uitgawe)

Jaco Thom

 (sign in to rate)
Loot Price R193 Discovery Miles 1 930

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Die verhale in die Ou en Nuwe Testament handel nie in die eerste plek oor mense nie. Dit handel oor God, wat hierdie wêreld so hartstogtelik liefhet dat Hy ons nooit kan los nie.

Nou word God se storie in hierdie boek so vertel dat die leser deur die oë van die mense in die Bybel vir God aan die werk kan sien.

Die verhale van mense van vlees en bloed, mense met emosies, passies en ideale, kom lê naby aan die moderne mens se hart. Die boodskap kom duidelik na vore: Dis steeds dieselfde God wat Hom ook met mense soos ons bemoei.

“Om deur die Bybel te gewerk het om hierdie boek te skryf, was vir my ’n persoonlike hoogtepunt in my verhouding met God. Ek het geleer om met nuwe oë na God te kyk. Dit is my gebed dat DIE BYBELROMAN elke leser sal help om God op ’n nuwe manier te ervaar en ’n liefde vir die Bybel te ontwikkel.”

General

Imprint: Carpe Diem
Country of origin: South Africa
Release date: August 2018
Authors: Jaco Thom
Dimensions: 210 x 140 x 30mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 768
Edition: Nuwe Uitgawe
ISBN-13: 978-1-4322-0765-6
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4322-0765-2
Barcode: 9781432207656

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners