Goeienag, Here bevat die belangrikste Bybelstories, eenvoudig oorvertel sodat kinders van twee tot drie jaar dit maklik sal verstaan
Goeienag, Here is die perfekte boek om vir baie klein kinders voor slaaptyd te lees. Dit bevat die belangrikste Bybelstories, elkeen eenvoudig genoeg oorvertel sodat kinders van twee tot drie jaar dit maklik sal verstaan. Elke storie sluit af deur vir al die karakters in daardie storie “Lekker slaap” te sê, wat die kind aktief deel maak van die storietyd. Dit het ook 'n handvatsel sodat dit maklik saamgedra kan word en 'n prettige gloei-in-die-donker omslag.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!