Books > Christianity > Christian life & practice
|
Not currently available
'n Pa En Sy Dogter - Tydlose Wysheid Om Jou Dogter Te Leer, Te Lei En Lief Te He - Haar Hele Lewe Lank (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R107
Discovery Miles 1 070
You Save: R23
(18%)
|
|
'n Pa En Sy Dogter - Tydlose Wysheid Om Jou Dogter Te Leer, Te Lei En Lief Te He - Haar Hele Lewe Lank (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R130
Loot Price R107
Discovery Miles 1 070
You Save R23 (18%)
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Of 'n dogter nog klein is of al volwasse, sy sal vir ewig 'n
spesiale plek in haar pa se hart he. Vier die geskenk en seen van
die unieke verhouding tussen pa's en hulle dogters met hierdie
inspirerende boek deur dr. James Dobson, ervare berader en kenner
van gesinsake. 'n Pa en sy dogter bied uittreksels uit die
topverkoper Om dogters groot te maak en is 'n huldeblyk aan die rol
wat 'n pa in sy dogter se lewe speel. Dit is propvol praktiese raad
wat elke pa sal help bou aan sy verhouding met sy dogter. Die
volkleur-geskenkboekie vier die lewenslange band van liefde wat 'n
pa en dogter deel. 'n Pa en sy dogter sal pa's help om 'n waarlik
spesiale verhouding met hul dogter te ontwikkel, te hand-haaf en te
koester.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.