Books > Christianity > Christian life & practice
|
Not currently available
'n Pa En Sy Seun - Tydlose Wysheid Om Jou Seun Te Leer, Te Lei En Lief Te He - Sy Hele Lewe Lank (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R107
Discovery Miles 1 070
You Save: R23
(18%)
|
|
'n Pa En Sy Seun - Tydlose Wysheid Om Jou Seun Te Leer, Te Lei En Lief Te He - Sy Hele Lewe Lank (Afrikaans, Paperback)
(1 rating, sign in to rate)
List price R130
Loot Price R107
Discovery Miles 1 070
You Save R23 (18%)
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Of 'n seun 'n ondeunde knapie of 'n volwasse jong man is, hy sal
altyd opkyk na sy pa. Vier die sterk, lewenslange band tussen pa's
en seuns met hierdie inspirerende boek deur dr. James Dobson,
ervare berader en kenner van gesinsake. 'n Pa en sy seun bied
uittreksels uit die topverkoper Om seuns groot te maak en is 'n
huldeblyk aan al die pa's wat 'n voorbeeld van krag, integriteit en
getrouheid vir hulle seuns is. Dit is propvol praktiese raad wat
elke pa sal help bou aan sy verhouding met sy seun. Die
volkleur-geskenkboekie vier die onvervangbare rol wat 'n pa in 'n
seun se hart en lewe speel. 'n Pa en sy seun sal elke pa help om sy
seun te lei en aan te moedig op sy eie reis deur die lewe.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.