Die Boodskap is ’n Bybel wat in moderne Afrikaans geskryf is met ’n enig-in-sy-soort-fokus.
Uitstaande kenmerke van Die Boodskap:
Dit kommunikeer die onveranderlike Woord van God in ’n taal en idioom wat elke Afrikaanssprekende kan verstaan.
- Beide die Ou en Nuwe Testament is vanuit die oorspronklike Grieks en Hebreeus vertaal.
- Dit bevat versnommers vir maklike naslaandoeleindes en memorisering.
- Dit bied ’n nuwe perspektief op die Waarheid van God soos dit deur die eeue behoue gebly het.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!