0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Vetrou op Hom (Afrikaans, Hardcover) Loot Price: R116
Discovery Miles 1 160
Vetrou op Hom (Afrikaans, Hardcover): Jannie le Roux

Vetrou op Hom (Afrikaans, Hardcover)

Jannie le Roux

 (sign in to rate)
Loot Price R116 Discovery Miles 1 160

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

'n Man se lewe is vol vrae ... Maar daar is eintlik net een antwoord ... Se nou maar net jy kon alles wat jou pla, al jou issues, al jou frustrasies direk vir God se? Wat dink jy sou Hy vir jou terug se? Dis wat Jannie le Roux gedoen het. Hy het allerlei vrae in hierdie boek verwoord en die antwoorde aan die hand van die Bybel neergeskryf soos wat hy dink God hulle sou se. Vertrou op Hom wil jou help om te fokus op die belangrikste verhouding in jou lewe. Vanuit hierdie kragtige geloof sal dan 'n lewe wat sinvol en doelgerig is, volg. Hierdie belofte staan in skrille kontras met al die verantwoordelikhede en aanslae wat daagliks oor 'n man se pad kom. Om suksesvol in jou beroep te wees, 'n lojale huweliksmaat, liefdevolle pa, kranige sportman en gesond (en aantreklik!) te bly, verg amper die onmoontlike van 'n gewone vlees-en-bloed man. Die dagstukke vir mans bied daarom nie net inspirasie en aanmoediging nie, maar ook praktiese waarhede vir elke uitdaging. Die temas sluit in: finansies, konflikhantering, leierskap, mislukking, sukses, uitbranding, verhoudings, visie en werk. Dit maak nie saak in watter volgorde jy lees nie. Voor in die boek is 'n alfabetiese lys met al die onderwerpe sodat jy kan blaai na 'n dagstuk volgens jou spesifieke behoefte op 'n gegewe tyd. Soos wat jy deur die boek werk, sal jy die een antwoord op al jou vrae ontdek: jy kan die Here vertrou.

General

Imprint: Carpe Diem Boeke
Country of origin: South Africa
Release date: September 2014
Authors: Jannie le Roux
Dimensions: 220 x 155 x 15mm (L x W x T)
Format: Hardcover
Pages: 320
ISBN-13: 978-1-4322-0386-3
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4322-0386-X
Barcode: 9781432203863

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners