0
Your cart

Your cart is empty

Books > Health, Home & Family > Family & health > Advice on parenting

Not currently available

Wenplan Vir Jou Kind Se Lewe - Vir Koelkop Ouers (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R107
Discovery Miles 1 070
You Save: R23 (18%)
Wenplan Vir Jou Kind Se Lewe - Vir Koelkop Ouers (Afrikaans, Paperback): Jannie Putter

Wenplan Vir Jou Kind Se Lewe - Vir Koelkop Ouers (Afrikaans, Paperback)

Jannie Putter

 (sign in to rate)
List price R130 Loot Price R107 Discovery Miles 1 070 You Save R23 (18%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Ouerskap vandag is moeiliker as ooit tevore. Kinders staan onder druk wat voorheen ongehoord was. En die druk rus ook op ouers om hul kinders te lei en ondersteun.

Jannie Putter kyk in Wenplan Vir Jou Kind Se Lewe in 13 hoofstukke na waardevolle temas soos “Wie is jy?”, “Hoe bou ek my kind se self­beeld?”, en “Hoe tug ek my kind?” Hy gebruik grafiese voor­­-stellings om sy teorie uit te lig en praat ook spesifiek met enkelouers oor die struikel­blokke wat hulle moet hanteer.

Jannie wys ouers dat die sleutel daarin lę om die regte besluite in die hitte van die oomblik te neem. Daar is altyd twee opsies: die regte besluit wat dalk moeilik is of die verkeerde besluit wat dalk op daardie oomblik gemaklik en selfs prettig lyk, maar lei tot spyt.

Wenplan Vir Jou Kind Se Lewe sal ouers bemoe­dig om die beste ouers moontlik vir hul kinders te wees.

General

Imprint: Christelike Uitgewers
Country of origin: South Africa
Release date: September 2014
Authors: Jannie Putter
Dimensions: 210 x 147 x 12mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 174
ISBN-13: 978-1-4316-1020-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Health, Home & Family > Family & health > Advice on parenting > General
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4316-1020-8
Barcode: 9781431610204

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners