In haar eie woorde vertel Marguerite van haar wilde rooi hare, van
Willem wat 'n meester is in die soenkunde, van Roderik uit wie se
mond sy ’n tand geslaan het, van die monnik Zannekin wat stink soos
'n varkhok, van die vrye stad Brugge met sy knarsende uithangborde,
van haar moeder se boeke met hul smagtende liefdesverhale, van die
rooi sweertjies op haar toekomstige eggenoot se gesig en van die
haat vir haar bloedeie vader.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!