0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Leef Jou Roeping (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R112
Discovery Miles 1 120
You Save: R18 (14%)

Leef Jou Roeping (Afrikaans, Paperback)

Jean Keys

 (sign in to rate)
List price R130 Loot Price R112 Discovery Miles 1 120 You Save R18 (14%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Baie mense voel dat hulle van hul drome beroof is, en ontdek dat hulle bloot van dag tot dag voortbestaan en nie regtig voluit leef nie. Dalk is jy een van hulle. Wat die rede ook al is waarom jy ophou droom het, hierdie boek sal jou in staat stel om weer in voeling te kom met jou diepste begeertes en jou help om jou lewensdroom te laat herleef.Leef jou roeping is ʼn praktiese gids om jou te neem van onvergenoegdheid met waar jy jou tans bevind tot daar waar jy weer met opwinding en passie jou dag aanpak.

Dit bevat:

• ’n Afdeling om jou te help om struikelblokke op die pad na jou lewensdoel te oorkom

• ’n Afdeling om jou gevolgtrekkings in te vul oor jou talente, belangstellings en passies

• ’n Praktiese afdeling om jou drome te ontdek en werklikheid te laat word

• ’n Afdeling om jou te help om doelwitte te stel en jou roeping te begin leef

• Spasie om jou gedagtes en drome neer te skryf, doelwitte te stel, en aan te teken wanneer jy dit voltooi het of wanneer jou gebede beantwoord is

• Vele bemoedigende aanhalings, ware verhale en voorbeelde

General

Imprint: Struik Christian Media
Release date: October 2016
Authors: Jean Keys
Format: Paperback
Pages: 160
ISBN-13: 978-1-4153-3565-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4153-3565-6
Barcode: 9781415335659

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners