0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Breek los uit Satan se wurggreep (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R48
Discovery Miles 480
You Save: R7 (13%)
Breek los uit Satan se wurggreep (Afrikaans, Paperback): Jentezen Franklin

Breek los uit Satan se wurggreep (Afrikaans, Paperback)

Jentezen Franklin

 (sign in to rate)
List price R55 Loot Price R48 Discovery Miles 480 You Save R7 (13%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Jentezen Franklin maak 10 taktieke bekend wat die duiwel gebruik om gelowiges aan te val – wat hul vreugde plunder, hul vrede steel en hulle lofbetuigings stilmaak.

Luislange het ’n interessante manier om hul prooi dood te maak. Hulle druk hulle prooi vas totdat dit nie meer kan asemhaal nie. Die prooi word letterlik versmoor. Satan werk dikwels op dieselfde manier in die geestesryk, deur stadig maar seker in ons lewens in te sluip en te probeer om die lewe uit ons te wurg.

Die gees van die luislang kan die vreugde uit jou lofaanbidding en gebede pers. Dit kan druk op jou plaas om stil te bly wanneer God wil praat. En dit kan die vreugde om te weet ons behoort aan die Here, demp. Breek los uit Satan se wurggreep help jou om die volgende te verstaan:

- hierdie subtiele verwoester se strategieë;

- hoe hy werk en hoe om deur sy planne te sien;

- en hoe om sy houvas op jou lewe te breek.

Leer om die vroeë waarskuwingstekens van ’n aanval te herken, ontdek die maniere hoe jy onwetend vir hom toegang gegee het tot jou huis en bring God se verlossing en herstel in jou lewe in sodat jy geestelike vryheid kan ervaar en ’n doelgerigte en passievolle lewe kan terugeis.

General

Imprint: Struik Christian Books
Country of origin: South Africa
Release date: June 2014
Authors: Jentezen Franklin
Dimensions: 222 x 151 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 190
ISBN-13: 978-1-4153-2665-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4153-2665-7
Barcode: 9781415326657

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners