0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > Fantasy & magical realism

Buy Now

Nimmermeer (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R189
Discovery Miles 1 890
You Save: R51 (21%)

Share your images

Nimmermeer (Afrikaans, Paperback)

Jessica Townsend; Translated by Jaco Jacobs

Series: Nimmermeer, 1

 (sign in to rate)
List price R240 Loot Price R189 Discovery Miles 1 890 You Save R51 (21%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 7 - 15 working days

'n Asemrowende en bekoorlike nuwe reeks oor 'n vervloekte meisie wat die dood vryspring en haarself in 'n toweragtige nuwe węreld bevind, maar dan meer beproef word as wat sy in haar wildste drome sou kon glo . . .

Morrigan Crow is vervloek. Bestem om op haar elfde verjaardag te sterf. Maar toe die klok middernag slaan, word sy deur ’n merkwaardige man genaamd Jupiter Noord weggevoer na die geheime stad Nimmermeer. Daar word sy genooi om by die Wondergenootskap aan te sluit. ’n Lewe vol misterie en towerkrag wag op haar – mits sy vier onmoontlike proewe kan baasraak, met behulp van ’n uitsonderlike talent. ’n Talent waaroor sy nie beskik nie . . .

Hierdie wonderlike vertaling deur die meesterlike Jaco Jacobs, bring hierdie sensasionele internasionale treffer nou ook na 'n Afrikaanse gehoor!

General

Imprint: Human & Rousseau
Country of origin: South Africa
Series: Nimmermeer, 1
Release date: April 2019
Authors: Jessica Townsend
Translators: Jaco Jacobs
Dimensions: 198 x 130mm (L x W)
Format: Paperback
Pages: 380
ISBN-13: 978-0-7981-7882-2
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction
Books > Children's & Educational > Fiction > Fantasy & magical realism
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Children's Fiction & Fun > Fantasy & Magical Realism
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Afrikaans > Nuwe Vrystellings
Promotions
LSN: 0-7981-7882-5
Barcode: 9780798178822

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners