Word speel-speel ’n held vir Jesus.
Superhelde – Aktiwiteitsboek is ’n opwindende, interaktiewe speletjiesboek wat seuntjies speel-speel sal leer van groot Bybelhelde uit die Ou en Nuwe Testament soos Adam, Noag, Moses, Simson, Dawid, Daniëlen die seuntjie wat sy kos met Jesus gedeel het.
Daar is Bybelverwysing sodat seuntjies die storie kan gaan soek in die Bybel – hulle heel beste helde-gids. Seuntjies tussen 5 en 8 sal ure se pret hê met die inkleurprentjies, geskommelde woorde, paadjies om te volg en ander speletjies.
Laat die pret begin vir Jesus se klein helde!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!