0
Your cart

Your cart is empty

DVD > Afrikaans

Not currently available

Voetspore 4 - Van Kilimanjaro Tot Kairo (Afrikaans, DVD, Boxed set) Loot Price: R130
Discovery Miles 1 300
You Save: R69 (35%)

Voetspore 4 - Van Kilimanjaro Tot Kairo (Afrikaans, DVD, Boxed set)

Johan Badenhorst

 (sign in to rate)
List price R199 Loot Price R130 Discovery Miles 1 300 You Save R69 (35%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Die Voetspore wiele is weer aan die draai, die keer al die pad tot in Kaïro. Die span se vierde reis is dié keer van Kilimanjaro tot Kaïro.

Die reis begin in Tanzanië, bo op Kilimandjaro, maak ''n draai in die Serengeti, van daar is dit om die Victoriameer tot in Uganda, na die oorsprong van die Nyl. Dis ''n rivier wat ''n belangrike rol speel in vanjaar se Voetsporereis. Na Uganda is dit tot in Nairobi om die voertuie te diens en dan draai die Nissans se neuse noord, bestemming die Turkanameer.

Na Turkana lê die langste en eensaamste pad voor in die Noord Ooste van Kenia, maar daarna wag Ethiopië met eksotiese bestemmings soos Shashemene, Harer, Addis Abeba en Lalibela. Khartoem in Soedan is volgende. Dis die bymekaarkomplek van die Wit en Blou Nyl. Van daar noord is die rivier een. Die Voetsporespan volg die langste rivier in die wêreld deur die Sahara, oor die Aswandam, verby Luxor, al die pad tot by die Egiptiese hoofstad.

General

Studio: M-NET Productions
Country of origin: South Africa
Release date: August 2014
Directors: Johan Badenhorst
Dimensions: 192 x 137 x 15mm (L x W x T)
Format: DVD
Disks: 4
Running time: 10 hours, 28 minutes
Region encoding: Region 2. This DVD will play in all South African DVD players.
Video format:  Widescreen 16:9 (1.78:1)
Languages: Afrikaans
Age restriction: A
Categories: DVD > Documentary > Special Interest
DVD > Afrikaans
LSN: X5P-2FP-4FH-4
Barcode: 6003805089014

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners