In hierdie boek toon Johan aan hoe die jagterversamelaarleefstyl
die enigste is wat vir die modern mens gesondheid kan bring. Sy
stellings en aanbevelings word gerugsteun deur volop aanhalings uit
die werke van gesaghebbende skrywers oor voeding. Johan verkondig
nie net 'n leefstyl nie, maar hy en sy gesin leef dit prakties elke
dag. Hierdie boek wys hoe ons 'n gesonde leefstyl in 'n ongesonde
omgewing kan volg.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!