0
Your cart

Your cart is empty

Books > Health, Home & Family > Self-help & practical interests

Buy Now

Beloftes Van Hoop (Afrikaans, Large print) Loot Price: R116
Discovery Miles 1 160

Beloftes Van Hoop (Afrikaans, Large print)

Johan Smit

 (sign in to rate)
Loot Price R116 Discovery Miles 1 160

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

Die Bybel is ’n boek van hoop.

Bybelse, gelowige hoop gaan nie oor ’n skoot in die donker nie. Dit gaan oor die sekerheid van God se beloftes wat op vervulling wag. Dis die ware hoop waarna mense moet gryp wanneer niks meer vas en seker is nie. Dis wat jou sal krag gee om aan te hou en uit te hou in onseker tye.

Beloftes van hoop kyk op ’n ander manier na die węreld. Nie deur ’n bril van moedeloosheid nie, maar deur die bril van die Woord. Al die oordenkings gaan nie net oor hoop nie, maar elkeen word gedra deur hemelse beloftes wat waar en betroubaar is.

Voel God vir jou ver, onbetrokke en onwerklik? Dan het jy hierdie beloftes nodig om weer veilig en versorg te voel. Sonder die hoop wat Hy gee, kan daar nie liefde, vreugde en vrede in jou lewe wees nie. Laat hierdie boek jou oortuig om weer te glo in die goeie. Dan kan jy genees word van jou vrese en pyn.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners