0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > The Bible > Bible readings or selections

Not currently available

In die skadu van die allerhoogste - 366 insigryke oordenkings wat jou sal versterk op jou geloofsrein (Afrikaans, Hardcover) Loot Price: R206
Discovery Miles 2 060
You Save: R44 (18%)
In die skadu van die allerhoogste - 366 insigryke oordenkings wat jou sal versterk op jou geloofsrein (Afrikaans, Hardcover):...

In die skadu van die allerhoogste - 366 insigryke oordenkings wat jou sal versterk op jou geloofsrein (Afrikaans, Hardcover)

Johan Smit

 (sign in to rate)
List price R250 Loot Price R206 Discovery Miles 2 060 You Save R44 (18%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Johan Smit het vir jare diep spore in duisende gelowiges se harte getrap met dagboeke wat spreek van insig, geloof, deursettingsvermoe en ’n liefde vir die Vader. Nou is 366 oordenkings deur die geliefde outeur saamgevat in ’n spesiale herdenkingsbundel, In die skadu van die Allerhoogste. Die dagboek neem jou op ’n geloofsreis deur onderwerpe soos om God te ken, die drie-enige God, sleutelwoorde van geloof, Psalms, Blydskap en liefde wat geen grense ken nie. Hierdie keur van Johan se werk is geneem uit van sy topverkoperdagboeke, insluitend Wees stil en weet... en By waters van rus en sal ’n waardevolle toevoeging tot enige boekrak wees.

General

Imprint: CUM
Country of origin: South Africa
Release date: November 2017
Authors: Johan Smit
Dimensions: 220 x 150mm (L x W)
Format: Hardcover
Pages: 392
ISBN-13: 978-1-4316-1846-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > The Bible > Bible readings or selections
Books > Religion & Spirituality > Christianity > The Bible > Bible readings or selections
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > The Bible > Bible readings or selections
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4316-1846-2
Barcode: 9781431618460

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners