101 lewenslesse om ’n waarlik fantastiese lewe te leef!
Daar is mense wat elke dag opstaan en net bestaan. En dan is daar mense wat opstaan en kies om waarlik te lééf.
In #KiesDieLewe deel Johan Smith 101 lewenslesse wat jongmense sal help om ’n fantastiese lewe te leef. Die lewenslesse – geneem uit die lewens van Ben Carson, Katie Davis, Christine Caine, Craig Groeschel, Bob Goff, Henry Cloud, Boeta Dippenaar, Natalie du Toit, Penny Heyns, Gary Kirsten, Shaun Pollock, moeder Teresa en Bill Hybels – sal jongmense herinner dat wanneer jy jou hoop in Christus stel, jy oorwinning sál beleef.
Lewenslesse sluit onder andere in:
· Maak die regte keuses
· Gebruik jou tyd wys
· Leef vir die hier en nou
· Kies jou woorde versigtig
#KiesDieLewe sal jongmense die moed en krag gee om God se plan en doel vir hulle lewe uit te leef.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!