Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan
drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van
die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n
woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord,
begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die
leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip
en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
Titels in die Vlak 1-boekstel:
- Hallo, Tippie!
- Tippie en die hen
- Tippie se jas
- Tippie en die kat
- Tippie en die bok
- Tippie en die kam
- Tippie se bal
- Tippie en die by
- Tippie en die vis
- Tippie en die bul
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!