Books > Children's & Educational > Reference
|
Buy Now
Leer my lees (Vlak 3) 6: Tippie ry met die trein (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R48
Discovery Miles 480
You Save: R7
(13%)
|
|
Leer my lees (Vlak 3) 6: Tippie ry met die trein (Afrikaans, Paperback)
Series: Leer my lees: Vlak 3
(sign in to rate)
List price R55
Loot Price R48
Discovery Miles 480
You Save R7 (13%)
Expected to ship within 7 - 11 working days
|
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik
geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige
klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks
bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die
ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder,
kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die
enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met
“voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer,
terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel
by die kind vas te le. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir
geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse
beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.