Ons leef in gevaarlike tye. ’n Tyd waarin ons beswaarlik kan wegkom van ’n stortvloed
van sulke slegte nuus. Dit kom deur ons nuusberigte. Dit verskyn op sosiale media.
Nuusbronne hou ons deurentyd op hoogte van sinnelose geweld wat soveel lewens
vernietig.
In Gebed vir beskerming bied Joseph Prince egter aan ons goeie nuus van die beloftes in
God se Woord oor die beskerming en guns wat gelowiges geniet.
• Vind uit hoe jy die Gebed vir beskerming in Psalm 91 kan bid.
• Leer wat die Bybel sê oor Goddelike beskerming.
• Lees die getuienisse van talle mense dwarsoor die wêreld wat God se beskerming
eerstehands ervaar het.
Jesus is gister, vandag en tot in ewigheid dieselfde. Hierdie Bybelse waarhede is ook
vandag op jou van toepassing. Gebed vir beskerming sal jou bemagtig om waarlik
vreesloos en met vertroue in hierdie gevaarlike tye te leef.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!