0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Buy Now

Die Stryd In Jou Gedagtes - 100 Oordenkings Om Jou Denke Te Vernuwe (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R140
Discovery Miles 1 400
You Save: R30 (18%)

Die Stryd In Jou Gedagtes - 100 Oordenkings Om Jou Denke Te Vernuwe (Afrikaans, Paperback)

Joyce Meyer

 (sign in to rate)
List price R170 Loot Price R140 Discovery Miles 1 400 You Save R30 (18%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

Die stryd in jou gedagtes deur Joyce Meyer wys hoe jy beheer kan neem oor jou negatiewe gedagtewźreld, en begin om ’n oorvloedige lewe in Christus te ervaar.

Dit sal jou toerus om oorwinning te kry oor woede, verwarring, skuldgevoelens, vrees en twyfel. Hierdie insigte sal jou help om te sien wat die vyand se strategie is en sy leuens te ontmasker, om destruktiewe gedagtepatrone te verander, jou denke te vernuwe, krag en bemoediging te verkry en bo alles, die stryd in jou gedagtes te wen.

Die stryd in jou gedagtes dagstukkies bevat 100 oordenkings met teksverse, gebede en persoonlike insigte – elkeen daarop gefokus om jou te wys hoe om ’n verloorders-ingesteldheid te vermy en soos ’n oorwinnaar te dink en te lewe.

General

Imprint: Struik Christian Media
Authors: Joyce Meyer
Dimensions: 180 x 120 x 20mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 336
ISBN-13: 978-1-4153-4172-8
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4153-4172-9
Barcode: 9781415341728

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners