Word bemoedig deur die topverkopende inspirerende outeur Joyce Meyer se dagbeplanner vir 2017.
Kenmerke sluit in:
- Daaglikse en weeklikse inspirasie uit Begin jou dag reg
- My-week-in-'n-oogopslag beplanners by die begin van elke week
- 'n Bladsy 'n dag vir afsprake en notas
- 'n Gebeurlikhede kalender vir elke maand
- Openbare vakansiedae, skool- en universiteitsvakansiedae
- Jaarbeplanners vir 2017 en 2018, 'n finansiële beplanners en kalenders
- Ekstra notabladsye agter-in
- Spasie vir telefoonnommers en adresse
- Behulpsame inligting soos omskakelingstabelle, herdenkingsgeskenke, ens.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!