0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Wen die Stryd in Jou Gedagtes - Behaal Jou Belangrikste Oorwinning Ooit (Afrikaans, Paperback, Sakpas-Uitgawe)

Wen die Stryd in Jou Gedagtes - Behaal Jou Belangrikste Oorwinning Ooit (Afrikaans, Paperback, Sakpas-Uitgawe)

Joyce Meyer

 (sign in to rate)

Bookmark and Share

We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Wen die stryd in jou gedagtes wys jou hoe om ’n lewe van oorwinning te lei danksy die kragtige Bybelsgefundeerde boodskap

Wen die stryd in jou gedagtes is nou beskikbaar in ’n gerieflike sakpas-uitgawe. Joyce Meyer se immergewilde boek word gereken as een van die impakrykste Christelike boeke van die afgelope dekade. Joyce Meyer se kennis, insig en ervaring help jou verstaan waarom die lewe soms soos ’n opdraande stryd voel. Dit leer jou waar gevoelens soos kommer, twyfel, depressie, woede en veroordeling vandaan kom, en bied jou die sleutel om oorwinning te behaal waar dit saak maak – in jou gedagtewźreld. Meyer praat openhartig oor haar eie mislukkings en die pad wat sy moes stap om te kom waar sy nou is. Die boek bevat fundamentele waarhede om toegang te verkry tot die nuwe lewe wat aan jou gebied word deur jou verhouding met Christus. Wen die stryd in jou gedagtes sal jou wys hoe om ’n lewe van oorwinning te lei danksy die kragtige Bybelsgefundeerde boodskap.

General

Imprint: Struik Christian Media
Country of origin: South Africa
Release date: December 2020
Authors: Joyce Meyer
Dimensions: 170 x 105 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 240
Edition: Sakpas-Uitgawe
ISBN-13: 978-1-4153-4093-6
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4153-4093-5
Barcode: 9781415340936

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners