Stewige, dik karton boekies met wiele wat draai. Die kind kan
hiermee speel soos met ‘n motortjie. Druk die knoppie en luister
hoe die enjin aangaan. (Dis nie te lawaaierig nie, ma’s!) Die
speelding beloof om ure se vermaak aan jong nuwe "bestuurders" te
verskaf! Hierdie boekies staan stewig op hul eie en lyk pragtig
uitgestal op ’n bedkassie of in ’n boekrak.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!