|
Books > Social sciences > Sociology, social studies > Crime & criminology > Offenders
|
Buy Now
Op Die Spoor Van Die Stasiemoordenaar (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R295
Discovery Miles 2 950
You Save: R35
(11%)
|
|
|
Op Die Spoor Van Die Stasiemoordenaar (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R330
Loot Price R295
Discovery Miles 2 950
You Save R35 (11%)
Expected to ship within 5 - 10 working days
|
Vir agt jaar het die sogenaamde Stasiemoordenaar die Kaapse Vlakte in
sy greep gehou – van 1986 tot 1994 verdwyn 22 jong seuns spoorloos en
die gemeenskap leef in vrees. Sommige van die seuns se liggame word
later gevind, begrawe in vlak grafte in bosse en
sandduine, met hulle hande agter hul rûe gebind. Meeste van die misdade
is egter nooit opgelos nie en talle ouers soek steeds na die waarheid.
Norman Simons, ’n laerskoolonderwyser, is in hegtenis geneem, maar is
in 1995 slegs skuldig bevind aan een van die moorde. Ná 28 jaar van
gevangenisstraf is Simons op parool vrygelaat in 2023, met talle
onbeantwoorde vrae. Waarom het ooggetuies destyds ’n ander
man beskryf? Aan wie behoort die DNA wat op tonele gevind is?
Die gesoute joernalis en skrywer, Julian Jansen, volg die spoor van die
Stasiemoordenaar en ondersoek hierdie donker raaisel wat steeds by die
families en gemeenskap spook.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.