0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > General & literary fiction

Not currently available

Tot by die Maan en Terug - 'n Baxterfamilie Roman (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R165
Discovery Miles 1 650
You Save: R35 (18%)

Tot by die Maan en Terug - 'n Baxterfamilie Roman (Afrikaans, Paperback)

Karen Kingsbury

 (sign in to rate)
List price R200 Loot Price R165 Discovery Miles 1 650 You Save R35 (18%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

’n Onwaarskynlike liefdesverhaal oor vergifnis, hoop en die geloof dat ’n nuwe môre uit die as van gister kan verrys.

Brady Bradshaw was ’n kind toe sy ma in die Oklahoma City-bomaanval gesterf het. Elke jaar besoek Brady die gedenkterrein op die herdenking. Dit is op dié dag meer as ’n dekade tevore dat hy Jenna Phillips ontmoet het. Sy was ook ’n kind toe haar ouers in die bomaanval dood is. Brady en Jenna het ’n diep hartsverbintenis ervaar en ’n enkele onvergeetlike dag saam deurgebring by die gedenkterrein. Brady het Jenna daarna nooit weer gesien nie, maar elke jaar wanneer hy terugkeer, los hy vir haar ’n brief in die hoop dat hy haar weer sal vind. Hierdie jaar gaan Ashley Baxter Blake en haar suster Kari Baxter Taylor saam met hul gesinne op reis, en dit sluit ’n besoek aan die bekende Herdenkingsboom in Oklahoma City in. Daar sien Ashley ’n jong man raak, alleen en mismoedig. Daardie jong man is Brady Bradshaw. ’n Toevallige ontmoeting lei daartoe dat Ashley vir Brady help om Jenna te vind – die meisie wat hy nie kan vergeet nie. Tot by die maan en terug is innig emosioneel en pragtig romanties; ’n onwaarskynlike liefdesverhaal oor vergifnis, genesing, hoop en die geloof dat ’n nuwe môre uit die as van ’n gebroke gister kan groei.

General

Imprint: Christian Art Books
Country of origin: South Africa
Release date: October 2018
Authors: Karen Kingsbury
Dimensions: 213 x 138 x 25mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 384
ISBN-13: 978-1-4153-3942-8
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > General & literary fiction > General
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian Fiction
Books > Christianity > Christian Fiction
Books > Afrikaans > Fiksie
LSN: 1-4153-3942-2
Barcode: 9781415339428

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners